Shiraz Reserve 2015

R150.00

'n Dapper, volronde rooiwyn met diep ondertone van wonderpeper en spesery. Die wyn spog met 'n komplekse neus van rooivrug, vanielje en peper. Streelsagte palet met 'n talmende nasmaak. Die druiwe is ge-oes teen optimale rypheid en ontwikkel tot 'n diep, donker middelpunt aan die kern van die wyn.

Additional information

Additional information

Weight 1.533333333 kg
Dimensions 2.666666667 × 5.583333333 × 3.916666667 cm
Alkohol

14,5%

Ressuiker

3,2

Totale Suur

5,5

Streek

Kus