Pinotage 2017

R56.00

'n Dieprooi, streelsagte mediumvol wyn. Hierdie Pinotage het sterk bessie-geure, sowel as 'n tikkie piesang wat goed integreer met die nasmaak van koffie en sjokolade wat die vrugtige ondertone balanseer.

Out of stock

Additional information

Additional information

Weight 1.233333333 kg
Dimensions 2.75 × 5.033333333 × 4.083333333 cm
Alkohol

14%

Ressuiker

2,7

Totale Suur

5,4

Streek

Kus