Toe Windmeul Kelder op 4 September 1944 gestig is, het daar regtig ‘n windmeul bestaan! Vandaar die naam, want dis gebruik om meel te maal in die oud dae. Onlangs...
Windmeul-wynkelder in die Agter-Paarl is onlangs deur die internasionale erkende en kritiese Tim Atken-verslag as die beste koöperatiewe wynkelder in Suid-Afrika bekroon. Die Windmeul-koöperatiewe kelder is in 1944 in die...